'n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse uitgawe)pdf+epub

内容查看
查看价格20 元(100 台币TWD)
'n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse uitgawe)pdf+epub

Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards – Best Novella of 2014”. Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie… Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn be?indig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremi?l haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind? Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word. "Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! "- Leser Resensie "Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. "- Leser Resensie "‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!" – Leser Resensie "Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig …" – Leser Resensie "As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." – Leser Resensie Afrikaanse taal – Afrikaans language

点点赞赏,手留余香 给TA打赏
0

評論0

支持多种货币
支持多种货币付款,满足您的付款需求
7天无忧退换
安心无忧购物,售后有保障
专业客服服务
百名资深客服7*24h在线服务
发货超时赔付
交易成功极速发货,专业水准保证时效性
顯示驗證碼

社交帳號快速登錄